Brits Matriek 1991 Reunie

Home
My Info
Naam Lys
Fotos
Sę jou sę
Spot Prente

Welkom Matrikulante van Hoërskool Brits 1991!

Ai, dit was nou 'n lekker reunie! Kyk, ou Koos stem saam!

Kliek op die Fotos bladsy vir 5 rolle foto's!

Ek beplan ook om meer funksionaliteit te skep sodat mens jou inligting kan opdateer ens. Verder sal ek die website laat hardloop en sodoende te laat dien as 'n punt vir mense om mekaar in die hande te kry. As die belangstelling daar is kan ons altyd weer 'n braai hou oor 5 in plaas van 10 jaar.

As dit jou eerste keer is op die web, verskaf asb. jou huidige inligting.

German Daggers Wanted


NB: Stuur asb. die web adres vir ander klasmaats!

 

Geen Kopiereg, maar vir probleme of vrae, kontak die webbaas: bobins@britsies91.com  

Laas opgedateer: September 25, 2001.

Suid Afrika Skole - DMOZ Google

www.britsies91.com