|
|
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Welkom Matrikulante van Hoërskool Brits 1991! Ai, dit was nou 'n lekker reunie! Kyk, ou Koos stem saam!
Kliek op die Fotos bladsy vir 5 rolle foto's! Ek beplan ook om meer funksionaliteit te skep sodat mens jou inligting kan opdateer ens. Verder sal ek die website laat hardloop en sodoende te laat dien as 'n punt vir mense om mekaar in die hande te kry. As die belangstelling daar is kan ons altyd weer 'n braai hou oor 5 in plaas van 10 jaar. As dit jou eerste keer is op die web, verskaf asb. jou huidige inligting. NB: Stuur asb. die web adres vir ander klasmaats! |
|
Suid Afrika Skole - DMOZ Google